Sport
Sport Oorsig
Garsie Sport streef daarna om elke leerder te vorm tot die beste weergawe van hulself sodat hulle hul talente voluit kan uitleef.
Missie
Om teen 2028 die BESTE sportskool in Suid-Afrika te wees wat aan die beste kompetisies in die land deelneem.
Visie
- Eenheid en samewerking tussen alle afrigters en leerders
- Almal wil deel wees van ons karakter en omgewing
- Topkwaliteit fasiliteite vir alle sportsoorte
- Jaarlikse verbetering in prestasies in alle sportsoorte
- Toeganklike omgewing met ‘n hart vir almal
Sportkantoor
Me. C. de Wet
Me. C. Strauss
Direkteur: Atletiek
0765930142
atletiek@garsies.co.za
Mnr. E. Dorey
Mnr. S. Booysen
Direkteur: Rugby
0826339956
rugby@garsies.co.za
Mnr. S. Paulo
Direkteur: Hokkie
Mnr. G. Theunissen
Bestuurshoof: Strategiese Inisiatiewe
Fokusareas:
- Bestuur van strategiese Ontwikkelingsprosesse
- Evaluering strategiese doelwitte
- Bestuur van Strategiese Risiko’s
gustav@garsies.co.za
Noordvaal Trofeëwenners (1988 tot 2024)
Die volgende spanne het Noordvaal sedert 1988 gewen.
Hokkie Dogters:
- 2012 (o. 19A)
- 2015 (o. 15A – deel)
- 2018 (o. 19A)
Hokkie Seuns:
- 2018 (o. 19A)
- 2019 (o. 19A)
Krieket:
- 2018 (o. 19A)
- 2022 (o. 15A)
- 2023 (o. 15A)
- 2024 (o. 15A)
Netbal:
- 1994 (o. 15A)
- 1995 (o. 16A)
- 1998 (o. 15A)
- 2004 (o. 16A)
Rugby:
- 2015 (o. 19A)
- 2016 (o. 14A)
- 2016 (o. 19A)
- 2023 (o. 19A)
- 2024 (o. 19A)

