Akademiese Merietefunksie

Garsies het met trots stilgestaan by die uitnemende akademiese prestasies van 2025.

Hierdie merietefunksie vier harde werk, deursettingsvermoรซ en die strewe na uitnemendheid โ€“ eienskappe wat ons leerders elke dag uitleef.

Baie geluk aan die volgende top 10 leerders:

Graad 12 2025 – Agter van links na regs: Emma Smit (namens Luka Smit), Christiaan Jordaan (namens Franco Jordaan), Chris Mulder, Luken Brunette, Adrian Vosloo, Oliver Minty, Mellinique Swart, Vanessa Kyle, Marnรฉ van Niekerk.

Voor van links na regs: Stefan Strydom, Talia Claassen, Ruben Schlebusch, Shona Neale.

Graad 11 2025 – Agter van links na regs: Me Annette Stiff, Elri Dirkse van Schalkwyk, Janke Schnetler, Viljoen Pieterse, Wian Grobler, Mieka Abbott, Me Marishea van Niekerk.

Voor van links na regs: Ruben Venter, Zibby Steyn, ๐Ž๐๐ž๐ญ๐ญ๐ž ๐’๐ญ๐ž๐ฒ๐ง (๐ƒ๐ฎ๐ฑ ๐ฅ๐ž๐ž๐ซ๐ฅ๐ข๐ง๐ ), Isabella Chittenden, Zanรฉ Parsons.

Graad 10 2025 – Voor van links na regs: Aletta vd Wath, Jana Joubert, ๐Œ๐ข๐œ๐ก๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž ๐‡๐จ๐ง๐ž๐ฒ (๐ƒ๐ฎ๐ฑ ๐ฅ๐ž๐ž๐ซ๐ฅ๐ข๐ง๐ ), Lize Scheepers, Carissa Ras.

Agter van links na regs: Me A van Niekerk (GH), Monรฉ Steynberg, Melezaan Marais , Ruben Lombard, Kiara vd Nest, Aneska Barnard, Me L Bekker (GAH).

Graad 9 2025 – Agter van links na regs: Me Marna Fischer, Liani de Bruin, Gita Cloete, Jonathan Bartlett, Liannรจ van Rensburg, Zaelรจ Heydenreich en Me Sarita Kruger.

Voor van links na regs: Taylor du Preez, Amelia Steyn, ๐Œ๐ข๐ž๐ค๐ž ๐Š๐ฅ๐จ๐ฉ๐ฉ๐ž๐ซ (๐ƒ๐ฎ๐ฑ ๐ฅ๐ž๐ž๐ซ๐ฅ๐ข๐ง๐ ), Anri de Jager en Katelyn Delport.

Graad 8 2025 – Voor van links na regs: Emily Manley, Amelie Kruger, ๐ˆ๐ฌ๐š๐›๐ž๐ฅ ๐๐ž๐ฒ๐ฅ๐ž๐ฏ๐ž๐ฅ๐ (๐ƒ๐ฎ๐ฑ ๐ฅ๐ž๐ž๐ซ๐ฅ๐ข๐ง๐ ), Nicolette van Tonder, Romanda Coode

Agter van links na regs: Me Lezaan Cloete, Nika du Preez, Stephan van der Westhuizen, Lani Greyling, Mayla van der Walt, Nathan Douglas, Me Christa Viljoen

Baie geluk aan elke leerder wat vereer is. Julle toewyding maak ons ongelooflik trots.๐Ÿฉต

๐Ÿ“ธ : Joubert de Wet

Inkopiemandjie
Scroll to Top