Koshuisbraai

Ons koshuis het onlangs ’n gesellige braai aangebied waar koshuisinwoners en hul ouers saam kon kuier en die Koshuis-familie ervaar.

Die doel van die braai was om ons Troffels spesiaal te verwelkom en hulle amptelik as koshuisinwoners in te lyf.

Dankie aan almal wat bygedra het tot ’n aand vol lekker gesels, trots en gemeenskap. Ons sien uit na ’n besondere koshuisjaar saam!🩵

Inkopiemandjie
Scroll to Top