Die naweek het ons ń opleidingskamp gehad wat gevul was met insiggewende teorie-sessies, praktiese oefeninge en waardevolle opleiding deur kundiges wat spesialiseer in beide aktiwiteite.
Ons leerders het nie net hul kennis verdiep nie, maar ook hul selfvertroue en vaardighede verder ontwikkel.
Ons is trots op elke leerder se toewyding, harde werk en entoesiasme. Die 2026-seisoen lyk belowend – hou hierdie spasie dop.






