Oud-garsie presteer

Ons is ongelooflik trots om te sien hoe een van ons eie Oud-Garsies vandag deel is van ’n uitstaande span op ’n hoër vlak!

Dié prestasie wys hoe vêr harde werk, toewyding en Garsie-gees jou kan neem.

Baie geluk en alle sukses vir hierdie opwindende nuwe hoofstuk! 💙🐻

Klik op die skakel om meer te lees: https://www.facebook.com/share/p/1AYt5ezCdB/

Inkopiemandjie
Scroll to Top