Krieketuitslae

Die Garsfontein Ysbere het ’n besondere mylpaal gevier toe Righardt Joubert en kaptein Wikus du Preez hul 100e eerstekrieketspanwedstryd gespeel het.

Hulle wit “baggy’s” is met trots oorhandig deur:

  • πŸ‘ Phillip du Preez (Wikus se pa) en Loren du Preez (Wikus se ma).
  • πŸ‘ Sakkie (Righardt se pa), Roxanne (Righardt se ouma) en Elizna (Righardt se ma).

’n Spesiale oomblik wat harde werk en toewyding vier! ⭐

π†πšπ«π¬πŸπ¨π§π­πžπ’π§ π˜π¬π›πžπ«πž ππžπ«π›π² 𝐭𝐞𝐞𝐧 𝐒𝐭 𝐀π₯π›πšπ§π¬ 𝐂𝐨π₯π₯𝐞𝐠𝐞:

  • Ysbere 1A wen met 118 lopies
  • Ysbere 1B wen met 7 paaltjies
  • Ysbere 1C wen met 7 paaltjies
  • Ysbere 1D wen met 10 paaltjies
  • Ysbere o.15A wen met 7 paaltjies
  • Ysbere o.15B wen met 54 lopies
  • Ysbere o.14A wen met 71 lopies
  • Ysbere o.14B wen met 5 paaltjies

Baie dankie aan St Albans College vir die goeie gees waarin die wedstryde gespeel is. 🀝

Inkopiemandjie
Scroll to Top