Krieketuitslae

TH Liga Semi-finaal:

  • Garsies 1C Ysbere het sterk vertoon en Zwartkop 1B oortuigend met 42 lopies geklop in die semi-finaal van die TH Liga!

Ons jong Ysbere het ook weer gewys waarvan hulle gemaak is!

  • Garsfontein O/15A wen vir Eldoraigne O/15A met 7 paaltjies.
  • Garsfontein O/15B wen vir Oos-Moot O/15A met 27 lopies.

Baie geluk aan die spanne met ’n puik vertoning. Op na die volgende uitdaging!

Inkopiemandjie
Scroll to Top