Garsie-swemmers het uitstekend presteer by die laaste vriendskaplike gala by AHS voor Interhoër.
Ons is trots op elke swemmer se harde werk en deursettingsvermoë.
Interhoër, ons is reg!