Oud-Garsie presteer: Rugby

Na afloop van die Varsitybeker sluit oud-Garsie Maynard Kleynhans by die Griekwas aan – ’n welverdiende stap vir die natuurlike atleet.

Van Garsies se velde tot die professionele arena wys hy wat harde werk en deursettingsvermoë kan bereik. Ons is ongelooflik trots om te sien hoe hy sy merk maak.

Hou aan bou, Maynard – Garsies staan agter jou!

Scroll to Top