Perdry

Baie geluk aan Carla Malan (Graad 10) wat op 21–22 Maart 2026 aan die tweede SANESA Qualifier deelgeneem het saam met haar perd, Nueland Dream Catcher.

Haar uitslae spreek vanself:

  • 1ste – Equitation 70 cm
  • 1ste – Prix Caprilli Novice Test 2
  • 1ste – Show Riding Level 3
  • 1ste – Working Riding Level 3
  • 1ste – Dressage Elementary
  • 3de – Prix Caprilli Novice Test 1
  • 3de – Dressage Elementary

’n Ongelooflike prestasie wat haar toewyding, talent en harde werk wys.

Scroll to Top