n Groot naweek vir Garsfontein se Ysbere-krieket, met sterk spanpogings en indrukwekkende uitslae.![]()
πππππ: πππππ°π¬πΊ π―π¬ ππππππππ ππππ πππππππ:
βn Dag vol intensiteit, karakter en dominante prestasies!
1A Ysbere
- Garsie β 286/10 (67)
- CHC β 131/3 (51)
1B Ysbere
CHC β 297/10 (63)
Garsie β 114/10 & 36/5 (13)
O/15A Ysbere
- Garsie β 222/10 (65)
- CHC β 126/9 (54)
O/14A Ysbere
- CHC β 145/10 (56)
- Garsie β 276/8 (48)
Wen met 7 paaltjies op 1ste beurte
ππ πππππ ππππ:
Ons 1B en 1C spanne bly onoorwonne!
1B Ysbere
- Wonderboom 1B β 144/10 (32)
- Garsie 1B β 147/3 (16)
Wen met 7 paaltjies
1C Ysbere
- Garsie 1C β 255/10 (36)
- Centurion 1B β 133/10 (22)
Wen met 122 lopies
πππππππππππ ππππππππππππππππππ:
- Adriaan Maree β 5 paaltjies vir 50 lopies in 8 beurte
- Righardt Joubert β 80 lopies van 98 balle
- Wikus du Preez β 60 lopies van 100 balle
- Diederik van Emmenes β 53 lopies van 54 balle en 4 paaltjies vir 32 lopies in 13 beurte
- Juandre Bezuidenhout β 31 lopies van 35 balle
- Eldre Dorey β 100 lopies van 98 balle
- Joshua de Villers – 81 lopies van 34 balle
Ons is trots op elke Ysbeer wat hul span met karakter, dissipline en vasberadenheid verteenwoordig het.










