Troffelkonsert

Wat ’n aand!

Van musiek en lag tot ongelooflike energie – die Troffelkonsert was alles en meer. Dankie aan elke leerder, onderwyser en ondersteuner wat dit só ’n spesiale geleentheid gemaak het.

📸 : Joubert De Wet (Garsie Klieks)

Scroll to Top