TH Liga Semi-finaal:
- Garsies 1C Ysbere het sterk vertoon en Zwartkop 1B oortuigend met 42 lopies geklop in die semi-finaal van die TH Liga!
Ons jong Ysbere het ook weer gewys waarvan hulle gemaak is!
- Garsfontein O/15A wen vir Eldoraigne O/15A met 7 paaltjies.
- Garsfontein O/15B wen vir Oos-Moot O/15A met 27 lopies.
Baie geluk aan die spanne met ’n puik vertoning. Op na die volgende uitdaging!








