Mnr. Tobie Holtzhausen | Direkteur: Atletiek | atletiek@garsies.co.za
Atletiek deelname word gemotiveer deur elke atleet geleentheid te gee om sy of haar maksimum potensiaal te ontwikkel. Ons is as ‘n atletiekklub geaffilieer by Atletiek Gauteng Noord wat ons atlete in staat stel om aan die ASA atletiek kampioenskappe, landloopkampioenskappe enpadwedloopkampioenskappe deel te neem waar hul kan kwalifiseer om Suid Afrika op die wêreldkampioenskappe te verteenwoordig.
Om maksimale deelname geleentheid te bevorder begin die atletiekseisoen met ons Troffel uitdunne vir graad 8’s gevolg deur die Bere interhuis waar daar in 2024, 1024 inskrywings was. Daarna volg nog 2 vriendskaplike byeenkomste waar 4 atlete of meer per item kan deelneem. Vir ons top atlete wat 800 en meer punte op die ASA tabel behaal neem ons aan Curro TUT Top 14, Noordheuwel Top 15 en die landwye Curro Podium finale deel waar ons seuns konstant die afgelope 3 jaar onder die top 10 skole eindig. Ons Skole atletiek seisoen eindig met die NWU Pretoria A-bond interhoër waar ons sedert 1994 ononderbroke(30 jaar) deelneem as een van die die top 8 skole in Pretoria. Ons neem ook aan die NWU Super Interhoër A- afdeling sedert 2010 ononderbroke(14 jaar) deel bestaande uit al die skole streke Noordwes Noord, Limpopo, Gauteng Noord, Sentraal Gauteng, Mpumalanga en Sentraal Noordwes. 23 Atlete neem aan die ASA Gauteng-Noord kampioenskappe deel waarvan 15 (65%) in 2024 gekwalifiseer het vir die AGN atletiekspan na ASA Atletiekkampioenskappe.
Om konstant op die vlak te presteer beskik ons oor ‘n uitnemende span buite afrigters asook verskeie onderwys personeel afrigters wat het sy as atlete self of as nasionale afrigters, Suid Afrika op die Olimpiese Spele en Wêreldkampioenskappe verteenwoordig het. Verskeie van ons omliggende Laerskool voedingskole se atlete oefen reeds by die onderskeie afrigters.









Prestasies
| Jaar | Kampioenskap / Kategorie | Atleet | Item / Prestasie | Uitslag |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Brian Raats (o20) | Hoogspring | GOUD |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Mia Janse van Rensburg (o20) | Hoogspring | GOUD |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Ulrich van Tonder | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Yavé Collins | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Marlene van der Linde | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Dané Boshoff | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Zenique Botes | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Mia Janse van Rensburg | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Chané Kok | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Simoné Lourens | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Brian Raats | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Hanneleen Conradie | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Dimar van der Linde | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Ulrich van Tonder | Deelname | Nasionale deelname |
| 2022 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Mia Janse van Rensburg | Deelname | Nasionale deelname |
| 2023 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Ulrich van Tonder (o16) | Spiesgooi | SILWER |
| 2023 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Megan Maree (o16) | 90m hekkies | BRONS |
| 2023 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Megan Maree (o15) | 90m hekkies | GOUD |
| 2023 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Ulrich van Tonder (o15) | Spiesgooi | SILWER |
| 2023 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Willie van Wyk (o15) | Hoogspring | BRONS |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Zizwe Khumalo (o18) | Hoogspring | BRONS |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Karla Bouwer (o16) | 300m hekkies & 4x100m aflos | BRONS |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Marlené Groenewald (o16) | 800m | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Juandré Schutte (o16) | Spiesgooi | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Michael Shanzi (o16) | 200m | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Jaden Stewart (o15) | Diskus | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Sumari Wethmar (o18) | Spiesgooi | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Arné Robbertse (o20) | 800m | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Megan Maree (o16) | 90m hekkies | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Willie van Wyk | Hoogspring | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Righardt Joubert (o18) | Verspring | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Xander R. Schoeman (o18) | 100m & 200m | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Kayley van Deventer (o20) | 100m hekkies | Deelname |
| 2024 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Mia Janse van Rensburg (o20) | Hoogspring | Deelname |
| 2024 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Juandré Schutte (o15) | Spiesgooi | BRONS |
| 2024 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Michael Shanzi (o15) | 200m | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Megan Maree (o18) | 100m hekkies & 4x100m aflos | SILWER |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Willie van Wyk (o18) | Hoogspring | BRONS |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Jenevieve Oosthuysen (o16) | Spiesgooi | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Allené Theunissen (o16) | Spiesgooi | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Juan-Ray de Villiers (o16) | 400m & 4x100m aflos | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Lisa du Plessis (o18) | Hoogspring | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Lohan de Lange (o18) | Spiesgooi | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Sumari Wethmar (o18) | Spiesgooi | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Christiaan Franken (o18) | 800m | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Elri Dirkse van Schalkwyk (o18) | 1500m & 3000m | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Zanrich Botha (o18) | 110m hekkies | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Zizwe Khumalo (o18) | Hoogspring | Deelname |
| 2025 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Xander R. Schoeman (o18) | 100m | Deelname |
| 2025 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Lohan de Lange (o17) | Spiesgooi | BRONS |
| 2025 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Megan Maree (o17) | 100m hekkies & aflos | SILWER |
| 2025 | SA Skole Atletiekkampioenskappe | Willie van Wyk (o17) | Hoogspring | BRONS |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Megan Maree (o18) | Kort hekkies | SILWER |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Megan Maree (o18) | Aflos | SILWER |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Allené Theunissen (o18) | Spiesgooi | SILWER |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Lohan de Lange (o18) | Spiesgooi | SILWER |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Christiaan Franken (oud Garsies) | 800m | SILWER |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Zizwe Khumalo (oud Garsie) | Hoogspring | SILWER |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Lisa du Plessis (o20) | Hoogspring | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Elri Dirkse van Schalkwyk (o20) | 1500m & 3000m | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Niela Gerson (o20) | Spiesgooi | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Dian Blignaut (o16) | Kort hekkies | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Heinrich Weiss (o16) | Spiesgooi | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | JP Botha (o20) | Hamergooi | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Mieke Loock (o16) | Gewigstoot | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Juandré Schutte (o18) | Spiesgooi | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Jenevieve Oosthuysen (o18) | Spiesgooi | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Kaylin Mayers (o16) | 400m | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Ewan Coetzer (o16) | 1500m | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Janru Pretorius (o18) | 110m hekkies | Deelname |
| 2026 | ASA Jeug- en Junior Atletiekkampioenskap | Dimar van der Linde (oud Garsie) | Kort hekkies | Deelname |
| 2022 | Internasionale Prestasie | Brian Raats | Afrika Senior Atletiekkampioenskap | Verteenwoordig SA |
| 2022 | Internasionale Prestasie | Mia Janse van Rensburg | Afrika Senior Atletiekkampi |

