Me. C de Wet | Direkteur: Dogtershokkie | dogtershokkie@garsies.co.za
Dogtershokkie
Ons filosofie is om dogters die geleentheid te bied om hulle volle potensiaal te bereik deur aan die beste ligas, kompetisies en toernooie in die land deel te neem deur middel van topgehalte afrigting, fasiliteite en lewensvaardigheidontwikkeling.












Prestasies
| Kategorie | Gebeurtenis / Titel | Detail | Uitslag / Prestasie | Jaar |
|---|---|---|---|---|
| Prestasies | Pretoria Liga | 1ste span & 16A’s | Wenners | 2025 |
| Prestasies | SA Top Schools | 16A’s | 4de plek | 2025 |
| Prestasies | Skolespelers ontwikkeling | SA Skolespelers | 11 spelers gelewer | 2017–2025 |
| Prestasies | Provinsiale & SA spelers | 2025 groep | 16 provinsiale spelers & 2 SA skolespelers | 2025 |
| Afrigting | Afrigtingspan | – | 3 provinsiale afrigters & 1 SA skole afrigter | 2025 |
| Noordvaal | Noordvaal kompetisie | – | Wenners (2012, 2013, 2018), plaat wenners (2025 – 15A’s) | 2012–2025 |
| Deelname | Pretoria G1 Liga | – | Deelname | – |
| Deelname | St Mary’s 1st Team Festival | – | Deelname | – |
| Deelname | NWU Eagles Festival | – | Deelname | – |
| Deelname | St Mary’s Kloof u/16 Tournament | – | Deelname | – |
| Deelname | St Andrew’s u/16 Festival | – | Deelname | – |
| Deelname | St John’s u/14 Festival | – | Deelname | – |
| Deelname | Eunice Derby | – | Deelname | – |
| Deelname | Noordvaal | – | Deelname | – |
| Deelname | SA Top Schools | – | Deelname | – |
Seunshokkie
Mr. S. Paulo | Direkteur: Seunshokkie | seunshokkie@garsies.co.za
Ons filosofie is om ’n goeie kultuur, wat op dissipline, respek, samewerking en ondersteuning fokus, by ons seuns te vestig. Ons motiveer hulle om te streef na die hoogste en om vir hulle die geleenthede en ondersteuning te bied om dit te bereik. Ons bereik sinergie deur ons afrigters en oefenprogramme te belyn. Met topgehalte afrigting en –fasiliteite en ons missie om lewensvaardighede onder ons spelers te ontwikkel, bied ons ‘n onoortreflike hokkieprogram.
Ons program sluit ‘n hokkie-akademie, voltydse video- en prestasieontleder, kondisioneringspesialiste, doelwagter-georiënteerde afrigting, “drag-flick” en spesialisvaardigheidsafrigting in, asook ons “GarsieCubs” laerskole akademie.












Prestasies
| Kategorie | Gebeurtenis / Titel | Detail | Uitslag / Prestasie | Jaar |
| Prestasies | Pretoriabeker | – | Wenners (3 jaar in ‘n ry) | – |
| Prestasies | Provinsiale spelers | – | 16 spelers gekies | 2025 |
| Prestasies | Provinsiale verteenwoordiging | Noord-Gauteng Afrikaanse skole | Grootste verteenwoordiging in provinsiale spanne | 2025 |
| Prestasies | SA Skole spelers | – | 3 spelers gekies | 2025 |
| Prestasies | SA Skole binnehuise spelers | – | 1 speler gekies | 2025 |
| Ranglys | SA Skoleranglys | Garsies | 24ste algeheel | 2025 |
| Afrigtingspan | Provinsiale hoofafrigters | Rihann van der Merwe, Steven Paulo | Hoofafrigters | 2025 |
| Afrigtingspan | Voormalige SA-spelers (afrigting) | Sihle Ngcongo, Steven Paulo, Dario Lourenco | Deel van afrigtingspan | 2025 |
| Toernooie | Voorseisoen wedstryd | vs Grey College Bloem | Deelname | – |
| Toernooie | Coastals Cup | KwaZulu-Natal skole | Teen Clifton, Michael House, Westville, Glenwood, Parel Vallei | – |
| Toernooie | Hibbert Shield | Port Elizabeth | Teen SACS, Paul Roos, Paarl Gimnasium, DHS, Bishops, Pearson, Grey High PE, Maritzburg College, Selborne | – |
| Toernooie | Roku School’s Indoor Challenge | – | Deelname | – |
