Wat βn ongelooflike vertoning deur Garsies se Bererugby!
Ons 1ste span is gekroon as Span van die Toernooi β βn bewys van harde werk, deursettingsvermoΓ« en spangees.
Speler van die Toernooi: Ruan Fluks
Twee naelbyt-wedstryde het almal op die punt van hul stoele gehad:
βn Epiese kragmeting teen Paarl Boys High (28β31)
βn Spannende oorwinning teen Stellenberg High School (21β20)
Garsies wys weer wat dit beteken om met trots en passie te speel. Hierdie span is iets besonders!


