Garsies se dagbestuur, saam met die dagbesture van Affies Seuns en -Meisies, het Saterdagoggend voor die wedstryde in goeie gees saamgekuier, waar sterk vriendskapsbande verder uitgebou is.
Hou ons blad dop vir nog hoogtepunte van hierdie sportnaweek.


