Dogtershokkie

Ons filosofie is om dogters die geleentheid te bied om hulle volle potensiaal te bereik deur aan die beste ligas, kompetisies en toernooie in die land deel te neem deur middel van topgehalte afrigting, fasiliteite en lewensvaardigheidontwikkeling.

Prestasies

KategorieGebeurtenis / TitelDetailUitslag / PrestasieJaar
PrestasiesPretoria Liga1ste span & 16A’sWenners2025
PrestasiesSA Top Schools16A’s4de plek2025
PrestasiesSkolespelers ontwikkelingSA Skolespelers11 spelers gelewer2017–2025
PrestasiesProvinsiale & SA spelers2025 groep16 provinsiale spelers & 2 SA skolespelers2025
AfrigtingAfrigtingspan3 provinsiale afrigters & 1 SA skole afrigter2025
NoordvaalNoordvaal kompetisieWenners (2012, 2013, 2018), plaat wenners (2025 – 15A’s)2012–2025
DeelnamePretoria G1 LigaDeelname
DeelnameSt Mary’s 1st Team FestivalDeelname
DeelnameNWU Eagles FestivalDeelname
DeelnameSt Mary’s Kloof u/16 TournamentDeelname
DeelnameSt Andrew’s u/16 FestivalDeelname
DeelnameSt John’s u/14 FestivalDeelname
DeelnameEunice DerbyDeelname
DeelnameNoordvaalDeelname
DeelnameSA Top SchoolsDeelname

Seunshokkie

Ons filosofie is om ’n goeie kultuur, wat op dissipline, respek, samewerking en ondersteuning fokus, by ons seuns te vestig. Ons motiveer hulle om te streef na die hoogste en om vir hulle die geleenthede en ondersteuning te bied om dit te bereik. Ons bereik sinergie deur ons afrigters en oefenprogramme te belyn. Met topgehalte afrigting en –fasiliteite en ons missie om lewensvaardighede onder ons spelers te ontwikkel, bied ons ‘n onoortreflike hokkieprogram.

Ons program sluit ‘n hokkie-akademie, voltydse video- en prestasieontleder, kondisioneringspesialiste, doelwagter-georiënteerde afrigting, “drag-flick” en spesialisvaardigheidsafrigting in, asook ons “GarsieCubs” laerskole akademie.

Prestasies

KategorieGebeurtenis / TitelDetailUitslag / PrestasieJaar
PrestasiesPretoriabekerWenners (3 jaar in ‘n ry)
PrestasiesProvinsiale spelers16 spelers gekies2025
PrestasiesProvinsiale verteenwoordigingNoord-Gauteng Afrikaanse skoleGrootste verteenwoordiging in provinsiale spanne2025
PrestasiesSA Skole spelers3 spelers gekies2025
PrestasiesSA Skole binnehuise spelers1 speler gekies2025
RanglysSA SkoleranglysGarsies24ste algeheel2025
AfrigtingspanProvinsiale hoofafrigtersRihann van der Merwe, Steven PauloHoofafrigters2025
AfrigtingspanVoormalige SA-spelers (afrigting)Sihle Ngcongo, Steven Paulo, Dario LourencoDeel van afrigtingspan2025
ToernooieVoorseisoen wedstrydvs Grey College BloemDeelname
ToernooieCoastals CupKwaZulu-Natal skoleTeen Clifton, Michael House, Westville, Glenwood, Parel Vallei
ToernooieHibbert ShieldPort ElizabethTeen SACS, Paul Roos, Paarl Gimnasium, DHS, Bishops, Pearson, Grey High PE, Maritzburg College, Selborne
ToernooieRoku School’s Indoor ChallengeDeelname

Scroll to Top