Garsie Gebedsweek.

Hierdie week is ñ week van stil word, hoop ervaar en liefde met mekaar deel!

Ons is baie opgewonde om te sien hoe elke tiener verdiep word in hulle verhouding met Jesus.

“En so sê Ek vir julle, hou aan vra, en vir julle sal gegee word wat julle vra. Hou aan soek, en julle sal vind. Hou aan klop, en die deur sal oopgemaak word.”

LUKAS 11:9 NLV

Hierdie week is ñ week van stil word, hoop ervaar en liefde met mekaar deel! Ons is baie opgewonde om te sien hoe elke tiener verdiep word in hulle verhouding met Jesus. “En so sê Ek vir julle, hou aan vra, en vir julle sal gegee word wat julle vra. Hou aan soek, en julle sal vind. Hou aan klop, en die deur sal oopgemaak word.” LUKAS 11:9 NLV
Scroll to Top