Rugby

Ons rugbyspanne het die naweek uitstekend gevaar met 8 oorwinnings en 1 wedstryd wat gelykop geëindig het uit die 14 wedstryde wat gespeel is.

Baie geluk aan al ons spelers en afrigters met jul harde werk, toewyding en puik verteenwoordiging van Bere-rugby.

📸: Joubert De Wet

Scroll to Top