Tennis

Ermelo o/15 Tennis Toernooi:

Garsies eindig algeheel 2de uit 6 skole.

Wen teen HTS Middelburg

Verloor teen Middelburg

Wen teen Piet Retief

Wen teen Ermelo

Wen teen Dr Malan

Ons ontvang ook die trofee vir die span met die beste sportmanskap 🏆

Baie geluk aan elke speler en afrigter.

Julle maak Garsies trots!

Scroll to Top