6-leerders het die naweek van 29 Mei 2026 by Die Hoërskool Menlopark deelgeneem aan die ATKV-Redenaars se semi-finaal. Die leerders is:
- Louwrens Faul
- Nicolette van Tonder
- Devon Nkosi
- Zaelé Heydenreich
- Daniëlle Janse van Rensburg
- Thato Chiloane
Vanuit hierdie groep het twee leerders, Nicolette van Tonder(Gr.9) en Devon Nkosi(Gr.10) na die landsfinaal deurgedring.
Die landsfinaal vind 4 Augustus 2026 te Klein Kariba plaas.
Baie sterkte liewe Garsies!



