Garsie-akteur skitter in digitale kalklig!
Baie geluk aan Renier Pieterse (graad 10) wat deurgedring het na die nasionale top 8 van vanjaar se ATKV-DigiToneel-kompetisie, met sy toneelstuk “Aan die eenkant”.
Welgedaan!