Maak gereed vir een van Garsies se grootste en lekkerste aande van die jaar.
Met Hammie Wessels as MC.
Musiek deur Ricus Nel.
Spitbraai, boma-vure en βn atmosfeer wat jy nie wil misloop nie.
Hope lekker eetgoed en drankies.
30 Julie 2026.
HoΓ«rskool Garsfontein.
Moenie wag totdat jy die fotoβs sien en spyt is nie… maak seker jy is daar!
KOOP JOU TAFEL HIER:
: https://klub88.ebetalings.co.za/product/garsies-knipmesaand/

