Nog ‘n uitstekende dag vir Garsie-krieket, met indrukwekkende vertonings op verskeie krieketfeeste!
๐.14๐ | ๐๐๐ง๐ซ๐ฒ๐ง-๐ค๐ซ๐ข๐๐ค๐๐ญ๐๐๐๐ฌ
Wedstryd 3: Garsies wen met 63 lopies teen Randburg.
Markus Gunter โ 70 (60)*
Wedstryd 4: Garsies wen met 283 lopies teen die Invitational XI.
Arne McIntyre โ 101 (55)*
Juandrรฉ Bezuidenhout โ 100 (40)*
Evan Esterhuizen โ 5 paaltjies vir 9 lopies in 4 boulbeurte.
๐.14๐ | ๐๐๐ง๐ซ๐ฒ๐ง-๐ค๐ซ๐ข๐๐ค๐๐ญ๐๐๐๐ฌ
Garsies wen met 127 lopies teen die O.14 Penryn Uitnodigingspan.
1๐ | ๐๐๐ ๐๐ฎ๐ค๐ค๐-๐ค๐ซ๐ข๐๐ค๐๐ญ๐๐๐๐ฌ
Garsies wen met 5 paaltjies teen Westvalia 1A.
Garsies wen met 5 paaltjies teen Zwartkops 1A.
Uitstaande prestasies:
โข Wikus du Preez โ 4 paaltjies vir 11 lopies in 4 boulbeurte.
โข Wikus du Preez โ 35 lopies van 30 balle.
โข Nathan Ferreira โ 3 paaltjies vir 11 lopies in 3,2 boulbeurte.
Baie geluk aan al ons spanne en spelers met hierdie uitstekende vertonings.















