Nog uitstekende uitslae vir Garsie-krieket!
Ons 1A-, O.15A- en O.14B-spanne is aan die brand en lewer puik vertonings op die veld.
Baie geluk aan al ons spelers en afrigters met hierdie indrukwekkende prestasies!