Baie geluk aan Baraka Zando met sy uitstekende prestasies by die WUKF South African National Championships & Afro-Asia Open wat in Gqeberha, Oos-Kaap, plaasgevind het.
Baraka het Gauteng met trots verteenwoordig en die volgende prestasies behaal:
1ste plek: Rotasiegeveg
3de plek: Span-Kata
Ons is ongelooflik trots op jou, Baraka!


