’𝐧 π‡π’π¬π­π¨π«π’πžπ¬πž 𝐞𝐞𝐫𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐒𝐫 π†πšπ«π¬πŸπ¨π§π­πžπ’π§-𝐦𝐞𝐒𝐬𝐒𝐞𝐬𝐀𝐫𝐒𝐞𝐀𝐞𝐭!

’n Nuwe hoofstuk in Garsfontein se krieketgeskiedenis is geskryf!

Vir die eerste keer ooit het HoΓ«rskool Garsfontein ’n 1ste meisieskrieketspan wat aan die gesogte Titans Skoleliga deelneem. Wat hierdie besonderse mylpaal nΓ³g meer indrukwekkend maak, is dat die span hul heel eerste wedstryd met 10 paaltjies teen HoΓ«rskool Uitsig gewen het!

Die meisies het met selfvertroue, vasberadenheid en uitstekende spanwerk gewys dat hulle gereed is om hul merk op die krieketveld te maak.

π»π‘–π‘’π‘Ÿπ‘‘π‘–π‘’ 𝑖𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝑏𝑒𝑔𝑖𝑛 π‘£π‘Žπ‘› ’𝑛 𝑛𝑒𝑀𝑒 π‘‘π‘Ÿπ‘Žπ‘‘π‘–π‘ π‘–π‘’ 𝑏𝑦 πΊπ‘Žπ‘Ÿπ‘ π‘“π‘œπ‘›π‘‘π‘’π‘–π‘›, 𝑒𝑒𝑛 π‘€π‘Žπ‘‘ π‘‘π‘œπ‘’π‘˜π‘œπ‘šπ‘ π‘‘π‘–π‘”π‘’ π‘”π‘’π‘ π‘™π‘Žπ‘”π‘‘π‘’ π‘šπ‘’π‘–π‘ π‘–π‘’π‘  𝑑𝑖𝑒 π‘”π‘’π‘™π‘’π‘’π‘›π‘‘β„Žπ‘’π‘–π‘‘ π‘ π‘Žπ‘™ 𝑔𝑒𝑒 π‘œπ‘š β„Žπ‘’π‘™ π‘‘π‘Žπ‘™π‘’π‘›π‘‘ 𝑑𝑒 π‘œπ‘›π‘‘π‘€π‘–π‘˜π‘˜π‘’π‘™, 𝑑𝑖𝑒 𝑣𝑒𝑙𝑑 π‘šπ‘’π‘‘ π‘‘π‘Ÿπ‘œπ‘‘π‘  𝑑𝑒 π‘π‘’π‘‘π‘Ÿπ‘’π‘’ 𝑒𝑛 𝑑𝑖𝑒 πΊπ‘Žπ‘Ÿπ‘ π‘–π‘’-π‘˜π‘™π‘’π‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘œπ‘œπ‘” 𝑑𝑒 β„Žπ‘œπ‘’.

Baie geluk aan ons 1ste meisieskrieketspan! Julle het geskiedenis gemaak en die eerste bladsy van ’n baie besondere nuwe hoofstuk geskryf.

Garsfontein Ysbere-meisieskrieket: die begin van iets besonders!

Scroll to Top