๐‚๐ฒ๐œ๐ฅ๐ž ๐‹๐š๐› ๐’๐ค๐จ๐ฅ๐ž๐ฅ๐ข๐ ๐š | ๐๐ž๐ซ๐ ๐Ÿ๐ข๐ž๐ญ๐ฌ

Ons Garsie-bergfietsryers het die afgelope naweek by Prime View aan die derde Cycle Lab Skoleliga-byeenkoms deelgeneem en puik gevaar!

Topprestasies:

Minke Kruger (o/14) โ€“ 1ste plek

Markus Loch (o/18) โ€“ 2de plek

Mikayla Gerner (o/18) โ€“ 3de plek

Larissa Meintjies (o/18) โ€“ 8ste plek

Marina Gerner (o/16) โ€“ 10de plek

Garsfontein het algeheel 6de vir die dag geรซindig.

Baie geluk aan elke Garsie wat deelgeneem het en ons skool met trots verteenwoordig het!

Scroll to Top