𝐓𝐔𝐓 𝐓𝐨𝐩 12 𝐀𝐭π₯𝐞𝐭𝐒𝐞𝐀

HoΓ«rskool Garsfontein het uitstekend gevaar en eindig 6𝑑𝑒 π‘Žπ‘™π‘”π‘’β„Žπ‘’π‘’π‘™ 𝑒𝑖𝑑 28 π‘ π‘˜π‘œπ‘™π‘’ tydens die TUT Top 12 Atletiekbyeenkoms.

Ons atlete het nie net medaljes ingepalm nie, maar ook verskeie rekords verbeter.

πŸ₯‡ Goudmedaljes:

β€’ Lohan de Lange – Spiesgooi S17 | 70,51 m | Nuwe SA o/18-rekord

β€’ AllenΓ© Theunissen – Spiesgooi D16 | Nuwe TUT-rekord

β€’ Niela Gerson – Spiesgooi D17 | Nuwe TUT-rekord

β€’ Annebelle van der Mecht – Spiesgooi D14 | Nuwe TUT-rekord

β€’ Ewan Coetzer – 3000 m S15

πŸ₯ˆ Silwermedaljes:

β€’ Rehan Groenewald – 800 m S14

β€’ LiannΓ© van Rensburg – Spiesgooi D17

β€’ Heinrich Weiss – Spiesgooi S15

β€’ Ewan Coetzer – 1500 m S15

β€’ Megan Maree – 100 m hekkies D17

β€’ Lisa du Plessis – Hoogspring D17

πŸ₯‰ Bronsmedaljes:

β€’ AllenΓ© Theunissen – Verspring D16

β€’ Wian Badenhorst – Gewigstoot S14

β€’ Chandri Meyer – Gewigstoot D17

β€’ Jenevieve Oosthuysen – Spiesgooi D16

β€’ JuandrΓ© Schutte – Spiesgooi S17

Baie geluk aan elke atleet en afrigter met hierdie besondere prestasies!

Scroll to Top