Pieter sal Suid-Afrika verteenwoordig by die Junior World Series 2026, wat van 26 September tot 3 Oktober 2026 by Atterbury Action Sports in Pretoria plaasvind.
Suid-Afrika sal kragte meet teen spanne van Engeland, Australiรซ, Indiรซ, Nieu-Seeland, Sri Lanka, die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) en Singapoer.
๐๐ก๐๐๐๐ก๐, ๐๐๐๐ก๐๐!


