Baie geluk aan Garsie Perdesport wat aangewys is as die Streekwenners in Tshwane in die skolekategorie vir skole met 21โ27 ruiters!
Ons wens al ons Garsie-ruiters baie sterkte en voorspoed toe met die Nasionale Kampioenskappe wat gedurende die Oktober-vakansie plaasvind. ![]()
Ons is ongelooflik trots op julle en glo julle gaan Garsies se naam hoog hou!


