Op 11 en 12 September het 17 leerders van Hoรซrskool Garsfontein aan die Noord-Gauteng Imbewu Wetenskap Expo by Hoรซrskool Waterkloof deelgeneem, saam met 28 ander skole wat by die geleentheid verteenwoordig was. Ons jong wetenskaplikes het besonder goed presteer en Hoรซrskool Garsfontein met groot onderskeiding verteenwoordig.
โn Spesiale gelukwensing aan ๐๐ฅ๐ข๐๐ ๐๐ฅ๐จ๐ฉ๐ฉ๐๐ซ en ๐๐ข๐๐จ๐ฅ๐๐ญ๐ญ๐ ๐ฏ๐๐ง ๐๐จ๐ง๐๐๐ซ, wat elk โn toekenning ontvang het vir die gebruik van Afrikaans as wetenskapstaal.
๐๐๐ฒ๐ฅ๐จ๐ซ ๐๐ฎ ๐๐ซ๐๐๐ณ het โn Goue toekenning behaal en as naaswenner in die kategorie Ingenieurswese en Tegnologie geรซindig.
๐๐ข๐๐จ๐ฅ๐๐ญ๐ญ๐ ๐ฏ๐๐ง ๐๐จ๐ง๐๐๐ซ het verdere besondere erkenning ontvang met โn Goue toekenning, die eerste plek in die kategorie Fisiese Wetenskappe, asook die toekenning van 7de beste projek algeheel.
๐ป๐รซ๐๐ ๐๐๐๐ ๐บ๐๐๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐, ๐๐๐๐๐ก๐๐๐ค๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ค๐๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ . ๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก ๐๐๐๐๐ก ๐ฃ๐๐๐ค๐๐๐ก๐๐๐ ๐ข๐๐ก ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ก โ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐ก๐ฃ๐๐๐๐ ๐บ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐ โ๐ข๐๐ ๐๐๐ ๐๐ โ๐ข๐ ๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐๐ โ๐๐๐ ๐ ๐๐๐.
Afwesig op foto: Bouillon van der Westhuizen.


