Ons Garsie-bergfietsryers het die naweek deelgeneem aan die Bergfiets Cycle Lab Skoleliga 5 by Hoรซrskool Monument!
Meisies:
โข Mikayla Gerner (o/18) โ
2de plek
โข Larissa Meintjies (o/18) โ 6de plek
โข Marina Gerner (o/16) โ 7de plek
โข Zelda Engelbrecht (o/14) โ 8ste plek
โข Annebell Kleyn (o/14) โ 9de plek
โข Marie Fivaz (o/18) โ 13de plek
โข Damari Mouton (o/16) โ 15de plek
Seuns:
โข Markus Loch (o/18) โ 5de plek
โข Renier Pieterse (o/16) โ 11de plek
โข Luhan van Heerden (o/17) โ 13de plek
โข Joshua Wolfaart (o/18) โ 15de plek
โข Dian Roos (o/15) โ 18de plek
โข Henrรฉ Joubert (o/18) โ 21ste plek
๐๐๐ซ๐ฌ๐๐จ๐ง๐ญ๐๐ข๐ง ๐๐ข๐ง๐๐ข๐ ๐๐ฅ๐ ๐๐ก๐๐๐ฅ ๐๐๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ข๐ ๐๐๐ !
โn Besonderse oomblik was ook die matrieks se laaste Skoleliga-wedren, waar hulle met โn spesiale totsiรชs-rondte drie keer om die veld gery het om hul Skoleliga-loopbaan af te sluit. ![]()
๐๐ช๐ฒ๐ฎ ๐ฐ๐ฎ๐ต๐พ๐ด ๐ช๐ช๐ท ๐ฎ๐ต๐ด๐ฎ ๐ป๐๐ฎ๐ป!


