Baie geluk aan Kiara van der Schyff

Baie geluk aan Kiara van der Schyff, wat tans Suid-Afrika in Botswana verteenwoordig as deel van die SA o/18-span wat aan die African Qualifiers deelneem.

Ons is trots op jou, Kiara, en wens jou en die span alle sterkte toe!

Scroll to Top