Garsies verteenwoordig Gauteng-Noord by SA Jukskei-kampioenskap

Baie geluk aan ons leerders wat gekies is om Gauteng-Noord by die Suid-Afrikaanse Jukskei-kampioenskap te verteenwoordig!

Die spelers neem van 4–11 Desember in Kroonstad deel.

Ons Garsies wat deel vorm van die verskillende spanne:

Akademie Dogters 1: Anica Myburgh

Akademie Dogters 2: Stacey Pretorius (Kaptein) en Megan Jansen van Rensburg

Dogters o/16: Mieke van Zyl en Lireé Otto

Akademie Seuns 1: Tyron Ohlsen

Seuns o/16: Juan Janse van Rensburg

Seuns o/19: Gerhardus Matthee

Ons is ongelooflik trots op julle en wens elkeen baie sterkte toe!

Scroll to Top