๐‰๐จ๐ง๐  ๐ฅ๐ž๐ข๐ž๐ซ๐ฌ, ๐ ๐ซ๐จ๐จ๐ญ ๐๐ซ๐จ๐ฆ๐ž โ€“ ๐ ๐ž๐ซ๐ž๐ž๐ ๐จ๐ฆ ๐๐ข๐ž ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ญ๐จ๐ฎ ๐ญ๐ž ๐ง๐ž๐ž๐ฆ!

Baie geluk aan die agt nuutverkose hoofleiers van Laerskool Garsfontein en die sewe nuwe hoofleiers van Laerskool Constantiapark!

Hoรซrskool Garsfontein het by hulle gaan inloer om elkeen persoonlik geluk te wens en hierdie besondere prestasie saam met hulle te vier.

Hulle is reeds vuur en vlam om in 2027 die leisels by hul onderskeie laerskole oor te neem en met passie leiding te gee.

Dit is voorwaar ‘n groot prestasie en ‘n besondere voorreg!

Baie sterkte aan elkeen van julle. Geniet julle Graad 7-jaar ten volle, maak mooi herinneringe en maak ‘n positiewe verskil met als wat julle aanpak.

๐Ž๐ง๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ญ๐ซ๐จ๐ญ๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐ฃ๐ฎ๐ฅ๐ฅ๐ž!

Scroll to Top