RAIN SCHOOLS SA20 β FINAAL
TITANS-DOGTERS FASE 1-WENNERS!
Wat βn ongelooflike aand vir Ysbere-krieket! Die Ysbere 1A-dogters het met βn briljante spanvertoning teen HS Zwartkop gewys waarvan hulle gemaak is en hulself as die Rain Schools SA20 Titans-dogters Fase 1-kampioene gekroon!
HS ZWARTKOP: 182/2 (20 beurte)
YSBERE 1A-DOGTERS: 183/1 (18.2 beurte)
– Mieke Reynolds β 78* lopies van 63 balle
– Liandri Brits β 65* lopies van 46 balle
‘π ππΈπππππππΎπ΄π ππΌπ π·πΌπΈ πΊπΈππΎπΌπΈπ·πΈππΌππ΅ππΈπΎπΈ!
Om βn teiken van 183 lopies onder die spreiligte na te jaag, verg karakter, selfvertroue en ongelooflike deursettingsvermoΓ«!
Mieke Reynolds en Liandri Brits het met βn skitterende vennootskap van 160 lopies van slegs 97 balle die Ysbere-dogters tot βn onvergeetlike oorwinning gelei!
Hul veggees, vasberadenheid en koelkopoptrede onder druk het gewys waarom hulle onder die topspelers van hierdie toernooi tel. Toe die druk op sy hoogste was, het hulle opgestaan en met ongelooflike karakter die wedstryd beklink!
ππππππ πππ πππ π πππππππππ!



