Baie geluk aan ons Garsie spelers en afrigters wat verkies is tot die onderskeie…

Baie geluk aan ons Garsie spelers en afrigters wat verkies is tot die onderskeie Noord-Gauteng binnehuise hokkiespanne wat in Desember aan die interprovinsiale toernooie gaan deelneem!

Dogters 14A:

Mia Ueckermann

Charlotte Meyer

Elishe Trollope

Hoofafrigter: Josh Botes

Dogters 16A:

Suraya Zowitsky

Dogters 18A:

Hoofafrigter: Essex Mbekeni

Seuns 13A:

Hoofafrigter: Richard Porter

Seuns 14A:

⁠DeWet vd Merwe

Eben Millard

Seuns 14B:

Kellan Walkers

Nie-reisende reserwe: Jayden Ferreira

Seuns 16A:

⁠Martin vd Merwe

Hoofafrigter : Dario Lourenco

⁠Spanbestuurder: Kabelo Makwela

Seuns 16B:

Aryn Matthee

Scroll to Top