’n Aand van uitnemendheid, harde werk en besondere prestasies!

Ons Matriek- Merietefunksie was ’n geleentheid om die uitsonderlike prestasies en toewyding van ons matrieks te vier en erkenning te gee aan elkeen se harde werk.

Baie geluk aan al ons matrieks met julle welverdiende erkenning.

Scroll to Top