
Hoërskool Garsfontein Bere Rugby is trots om Marinus van der Watt, een van Suid-Afrika se voorste klubrugby-afrigters en driemalige klubkampioen, as deel van ons afrigtingspan vir 2026 te verwelkom. Sy wenmentaliteit en ervaring sal Bere Rugby na nuwe hoogtes neem.
Ons verwelkom ook Andries Bekker, voormalige Springbok en Vodacom Bulls-afrigter, wat in 2026 as konsultant by ons aansluit en ’n sleutelrol in die ontwikkeling van ons voorspelers sal speel.
Klik op die skakel vir volle atrikel:
https://ruggas.co.za/garsfontein-appointed-powerhouse-coaching-staff-for-1stxv-and-2ndxv/
