Groot prestasie vir garsies krieket

Twee Garsies krieket spelers het groot prestasies bereik.

Ons spog graag met Xander Venter en Reuben van Zyl wat deel van die Northern Champions Cubs span is wat die CSA cubs week gewen het in Stellenbosch. 🥇

Reuben van Zyl (links), openings kolwer en SA skole speler, het die span gehelp om die wedstryd teen die Central Gladiators te wen. Die Northern Champions het na die wedstryd reeds die toernooi gewen.

Xander Venter (regs), is aangewys as die beste bouler, mees veelsydigste speler & die Cubs speler van die toernooi. 🏆

Scroll to Top