Swem Interhuis 2026

Ons swem-interhuis het gister alles gehad: energie, gees, spanning tot die laaste baan en Garsies wat hul longe én harte in die water gelos het.

Van rekord-pogings tot spanwerk wat hardop geskree het, hierdie interhuis was suiwer trots.

Dankie aan elke leerder, ondersteuner en afrigter wat dit ’n dag gemaak het om te onthou. Dít is Garsie-gees. 🩵

Scroll to Top