Interhoër A-Liga Swem

Ons het die oggend afgeskop met ’n inspirerende gasspreker wat ons swemmers gemotiveer en gereed gemaak het vir die groot dag.

Ons is trots op die volgende prestasies:

  • 🥉 Meisies o/14 Vryslagaflos – 3de plek
  • 🥉 Seuns o/15 Wisselslagaflos – 3de plek
  • 🥉 Seuns o/15 Vryslagaflos – 3de plek

As span het ons 4de uit 8 skole geëindig – ’n uitstekende prestasie waarop ons ongelooflik trots is.

Baie geluk aan al ons swemmers vir hul harde werk, spanpoging en deursettingsvermoë.

Hou ons blad dop terwyl ons verder spog oor ons medaljewenners!

Scroll to Top