Meneer en Mejuffrou Garsie

Hierdie leerders gaan binnekort die verhoog betree tydens die MMG Gala-aand – ’n aand vol styl, selfvertroue en Garsie-trots.

Kom ondersteun ons finaliste en beleef die glans van hierdie besondere aand saam met ons.

✨ Gaskunstenaar: Brendan Peyper

Koop jou kaartjies hier:

https://tickets.tixsa.co.za/event/hs-garsfontein-mnr-en-mej-garsie-2026

Moenie hierdie aand misloop nie!

Scroll to Top