Atletiek

Dis 8 uit 8 vir Garsies!

Baie geluk aan al ons atlete wat by die Gauteng-kampioenskappe presteer het! 8 atlete neem deel én al 8 kwalifiseer vir SA-skole!

🥇GOUD🥇verower by “Gauteng Champs”:

  • Megan Maree – Kort Hekkies
  • Allené Theunissen – Spiesgooi

🥈SILWER🥈 verower by “Gauteng Champs”:

  • Dian Blignaut – Kort hekkies
  • Heinrich Weiss – Spiesgooi
  • Jenevieve Oosthuysen – Spiesgooi
  • Sumari Wethmar – Spiesgooi
  • Lisa du Plessis – Hoogspring

🥉BRONS🥉verower by “Gauteng Champs”:

  • Joshua de Villiers – Verspring

Garsies is baie trots op julle!

Scroll to Top