Sportuitslae. Rugby

Wat ’n naweek op die veld!

Ons 15 rugbyspanne het alles gegee teen Hoërskool Noordheuwel, en 9 van hulle het met trots die oorwinning huis toe gebring.

Scroll to Top