Atletiek

Baie geluk aan ons 15 atlete wat in die AGN-span opgeneem is!

Ons is ongelooflik trots op julle prestasie en wens julle alle sterkte toe vir die ASA SA’s in Germiston vanaf 26–28 Maart.

Gaan wys wat in julle steek – ons staan agter julle elke tree van die pad!

Scroll to Top