π‘π”π†ππ˜: ππŽπŽπ‘πƒ-π’π”πˆπƒ π“πŽπ„π‘ππŽπŽπˆ 2026.

Wat ’n ongelooflike vertoning deur Garsies se Bererugby!

Ons 1ste span is gekroon as Span van die Toernooi – ’n bewys van harde werk, deursettingsvermoΓ« en spangees.

Speler van die Toernooi: Ruan Fluks

Twee naelbyt-wedstryde het almal op die punt van hul stoele gehad:

  • πŸ† ’n Epiese kragmeting teen Paarl Boys High (28–31)
  • πŸ† ’n Spannende oorwinning teen Stellenberg High School (21–20)

Garsies wys weer wat dit beteken om met trots en passie te speel. Hierdie span is iets besonders!

Scroll to Top