Passie Erasmus, ambassadeur van die Virseker Noordvaal Cup, het kom inloer by Garsies en die gees kom aansteek.
Nou is dit tyd vir Saterdag se groot wedstryd teen Hoërskool Waterkloof!
Die span is reg.
Die gees is daar.
Die pawiljoene gaan dreun.